Welcome to this website of the Faculty of Theology at the University of Pretoria. Many thanks to the NRCA and the DRC for their financial support in the past. By means of ‘scholarship in a nutshell’ or short scholarly articles, we aim to interpret and express international theological scholarship. The highest scholarly demands are pursued, yet in the spirit and theological premise of a bishop in the eleventh century, Anselm of Canterbury: Fides Quaerens Intellectum.
articles | artikels…
Geskiedenis van die eksegese van die Ou Testament, 03 – Jurie le Roux
Teologie en konteks
Kerkgeskiedenis het dus met die geskiedenis van Skrifuitleg te make; met die manier waarop die Ou Testament oor die eeue gelees en geïnterpreteer is en...
Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria – Johan Buitendag
Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria is in 1917 gestig. Die Fakulteit het sedert sy instelling as ‘n fakulteit met volle akademiese status ontwikkel, en nie...
Centenary 2017 – Johan Buitendag
The Faculty of Theology at the University of Pretoria celebrates its centenary in 2017. This Faculty did not originate from a seminary. It has been a Faculty with...
Reformasie 01: 1517 het die wereld verander – Jurie le Roux
Die woord ‘Reformasie’ of ‘Hervorming’ verwys in hierdie reeks na die gebeure wat in 1517 begin en tot grootskaalse nuwe denke oor kerk en teologie gelei het en...
Reformasie 02: ‘n Laat-Middeleeuse gebeure – Jurie le Roux
Geen breuk nodig
Dikwels word gemeen dat die Reformasie so 'n radikaal nuwe era begin het dat die bande met die Middeleeue nie so belangrik is...
Reformation 01: 1517 changed the world – Jurie le Roux
The word 'Reformation' refers to the events that began in 1517 and which led to radical new thinking about church and theology and caused enormous socio-political changes. The...
Reformation 02: The Reformation as a Late Medieval affair – Jurie le Roux
Reformation 02: The Reformation as a Late Medieval affair
No break necessary
Often it is believed that a radical new era dawned with the...
‘n Nuwe reeks oor die geskiedenis van OT-eksegese – Jurie le Roux
'n Nuwe reeks oor die geskiedenis van Ou Testament-eksegese
Aan die Departement Ou Testament, Universiteit van Pretoria, word 'n nuwe reeks in verband met die geskiedenis van...
A new series on the history of Old Testament exegesis – Jurie le Roux
At the Department of Old Testament, University of Pretoria, a new series is being written on the history of Old Testament exegesis. It does not replace the existing...
Gratis e-boek: geskiedenis van die OTWSA – Jurie le Roux
Laai dit hier af. http://hdl.handle.net/2263/60030
Die pad wat die OTWSA gestap het, kan ons baie breedweg in drie tydperke verdeel. Die eerste was die era...
Free eBook: History of the OTSSA – Jurie le Roux
Download it here. http://hdl.handle.net/2263/60030
The road which the OTSSA has traversed can broadly be divided into three periods. The first was the era of the pioneers and stretched from...
A major intellectual event – Jurie le Roux
This year, the Old Testament Society of South Africa (OTSSA) celebrates its sixtieth year of existence and in the next months we will highlight this event in different...
‘And the iron gates opened by themselves…’ – Tanya van Wyk
Sisters and Brothers,
At the start of her ministry, one of my friends was called to a congregation in Namibia. A lot her work consisted of...
Wat gemaak as die kerk jou grondeloos frustreer – Jurie le Roux
Onderstaande handel oor 'n jong middeleeuse priester wat op die een of ander onverklaarbare wyse in Noag se ark beland en deel van die arkbemanning geword het. Waar...
Die Ou Testament is die waarheid – Gerda de Villiers
Inleiding
Daar is baie dinge in die Ou Testament wat nie ‘histories bewys’ kan word nie. Ons kan byvoorbeeld dink aan die voortgaande debat tussen evolusie...
Jerobeam I en Moses – Sias Meyer
Episode 2: ʼn Besinning oor hoe kragtige verhale oor tyd groei.
Waar episode 1 (kyk http://teo.co.za/die-uittogstorie-feit-of-fiksie-sias-meyer/) van hierdie reeks gefokus het op die uittogverhaal self...
Die huwelik en liefde – Gerda de Villiers
Inleiding
In die vorige teo-artikel oor die ‘huwelik’ het ek ‘n oorsig gegee oor hoe die huwelik oor die eeue heen ontwikkel het, tot by hoe...
Die eksegeet is broos – Jurie le Roux
Soms word nog gemeen die eksegeet (lees: gelowige, predikant, teoloog) het so 'n vaste greep op die Bybel dat hy/sy triomfantelik en met groot gesag kan sê wat...
Hoe pas teologie en universiteit bymekaar? – Jurie le Roux
Daar is iets aan universiteitsopleiding wat nêrens elders te vinde is nie en waarsonder die teologie ook nie kan klaarkom nie. Wat hierdie ‘iets’ is, kan ‘n mens...
Die Ou Testament se wette is oop, inklusief en mensliewend: 01 – Jurie le Roux
Inleiding
In die kerk word moeisaam met die wette in Eksodus en Deuteronomium omgegaan en dié omgang vertoon ten minste vyf kenmerke. Een, die misverstaan van...
Die Ou Testament se wette is oop, inklusief en mensliewend: 02 – Gerda de Villiers
Inleiding
Die Woord van God is ewig, betroubaar, vas en waar, vir alle tye en in alle omstandighede. ‘n Mens wil hierdie aanname graag glo, want...
Herbelewenis bring dit wat ver is naby – Jurie le Roux
Agter die Ou Testament (en ook die Nuwe Testament) lê 'n wêreld wat ons nie ken nie en wat altyd onbereikbaar sal wees. Ons het net die Hebreeuse...
Die huwelik: ‘n oorsig – Gerda de Villiers
Inleiding
Die huwelik soos wat dit tans in Christelike kringe verstaan word, impliseer ‘n (hopelik) lewenslange monogame heteroseksuele verbintenis: een man en een vrou. Volgens die...
Rolprent: ‘Truth’ – Gerda de Villiers
Die rolprent ‘Truth’ is ‘n Amerikaanse dokumentêre drama wat op werklike gebeure gebaseer is. Dis 2004, net voor die presidensiële verkiesing, en president GW Bush het homself weer...
‘n Kongres oor land – Jurie Le Roux
Die regsfakulteit en die departement Ou-Testamentiese wetenskap aan die Universiteit van Pretoria het 'n gesamentlike projek oor land van stapel gestuur. Die regsfakulteit het die reeks op 6...
Die Grieke en die Christendom – Gerda de Villiers
Inleiding
Paulus gaan toe in die middel van die Areopagus staan en sê: ‘Ateners, ek sien dat julle in elke opsig baie godsdienstig is ...’ (Hand...
Mites of waarheid … of die waarheid van mites? – Gerda de Villiers
Inleiding
Mite: waar of vals? Staan mite teenoor waarheid? In hierdie teo-bydrae wil ek mite as ‘religieuse narratief’ voorstel, en na aanleiding van ‘n artikel van...
Die God van Abraham – Jurie le Roux
'n Figuur uit die grys verlede
Iemand het op ’n keer gesê dat ons die historiese Abraham nooit sal kan peil nie en daarom moet ons eerder op...
Papier en mens – Christo Lombaard
Met goeie bedoelings – die weg na die hel, volgens die ou spreekwoord – word nuwe goed ontwerp. Tegnologie. Een van dié kenmerke wat ons méns maak; wat...
Dankbaarheid na die dood van God – Jurie le Roux
Paul van Tongeren het einde 2015 as professor in die filosofie aan die Radboud Universiteit, Nijmegen afgetree en sy afskeidslesing het toe 'n boek...