Op 20 Augustus 2009 was Rudolf Bultmann 125 jaar gelede in Wiefelstede (Großherzogtum Oldenburg, Duitsland) in 1884 gebore. Hy was nie net die mees invloedryke Bybelwetenskaplike van die 20ste eeu nie, maar ook een van twintigste-eeuse teoloë wat bakens verskuif het wat blywende resultate gelewer het. Op my persoonlike denke was hy een van drie Jesus-volgelinge wat my verstaan van die evangelie van die koninkryk van God op radikale wyse ingrypend beïnvloed het. Die ander twee is die apostel Paulus en die negentiende-eeuse romantikus, Friedrich Schleiermacher. Afskrifte van portrette van onder andere hulle drie is in my universiteitskantoor deel van ‘n galery wat my aan my Protestantse wortels herinner. Heel links is daar ‘n kopie van Rembrandt se Paulus met die Bybel as swaard in sy hand. Langs die hervormer Melanchthon vind jy vir Schleiermacher. Heel regs is Bultmann. Hy is vir my ‘n rolmodel van ‘n teoloog wat ook ‘n gelowige is.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>
Vir bykans twee jaar reeds kom ‘n aantal denkende mense wat hulleself “die seekers” noem, as ‘n gespreksgroep byeen op uitnodiging van die Hervormde Gemeente Wapadarant in <?xml:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" /><st1:place w:st="on"><st1:City w:st="on">Pretoria</st1:City></st1:place>. Hulle voer so ongeveer vier keer per jaar met mekaar gesprek onder leiding van prof Andries van Aarde en ds Johan Delport. Hulle vergader in die kerksaal op Sondagaande terwyl die erediens, hoofsaaklik gerig op die jeug, in die kerkgebou langsaan aan die gang is.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>
die
Geloofsbelydenis van Nicea kom voor in die vorm van proposisies.  ’n Proposisie is ’n uitspraak wat geldigheid
het vir ‘n groot groep mense.  Dogmatiese
proposisies verwoord egter nie noodwendig iets wat ’n individuele
gelowige
persoonlik as eie oortuiging ervaar nie.
Mense kan dit in kerke se diensboeke lees, liturge in eredienste
dit
hoor uitspreek of dit selfs as deel van die kerklied sing sonder om self
die
saak wat deur die die proposisie uitgedruk word as eie geloofsgoed te
beleef.  Om saam met die kerk en soos die
kerk te bely vra ’n toeeiening van die saak wat in die belydenis
uitgedruk
word.  Tog wil ons graag aanvaar dat, ver
terug in die wordingsgeskiedenis van die dogma, die saak wat in die
belydenis
van die dogma uitgedruk word, wel op grond van die godsdienstige
ervaring van
gelowiges in interaksie met mekaar ontstaan het.
Die berig in teo.co.za oor die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se commendatio rakende die bekroning van prof Andries van Aarde, bied ’n verdere geleentheid om die bekroningsfunksie op Vrydag 20 Junie 2008 in die H.B. Thom-teater van die Universiteit van Stellenbosch op rekord te plaas.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>
In die Bybel het die woord wat in Engels as “soul” vertaal word, in baie gevalle betrekking op die mens as geheel: a living being; the essence of life in terms of thinking, willing and feeling; a person as individual; the physical life Wanneer mense die woord “soul” hoor, dink hulle waarskynlik aan morele kwessies. Leiers – ook akademiese leiers – se legitimiteit word sterk aan moraliteit gebind. Geweld en teengeweld kweek egter onverdraagsaamheid en is immoreel. Geweld ontmenslik menswees in totaal: liggaam, psige, redelikheid en potensiaal. Geweld skep derhalwe ’n synskrisis.