Ek het nie ver van hier af nie in die Moot in (dink ek) 'n eg Calvinistiese omgewing grootgeword. Ek dink so, maar ek is nie heeltemal seker nie. Ons het onsself nooit regtig Calviniste genoem nie, altans nie sover ek <?xml:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" /><st1:place w:st="on"><st1:State w:st="on">kan</st1:State></st1:place> onthou nie. Ek en my maats, wat veral op hoërskool taamlik by die kerk betrokke was, het onsself nie eens regtig vreeslik as gereformeerdes of as NG's gesien nie. Ons het bloot maar aan onsself gedink as Christene.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>