Dit wil voorkom asof die waarheid nog nooit so in aanvraag was as in hierdie uitmergelende postmoderne tydperk nie. En tog is dit moeiliker om dit te vind as ooit tevore. Dit is veral waar van Bybelse waarheid: dit is ‘n oop vraag of die Christelike narratief versoen <?xml:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" /><st1:State w:st="on"><st1:place w:st="on">kan</st1:place></st1:State> word met ‘n moderne lewensuitkyk. Nêrens kom hierdie vraag so sterk na vore as in gesprekke rondom Christus se opstanding nie. Dr William Lane Craig en Dr Michael Licona, prominente Christelike apologete vanuit die VSA, gaan in debat tree met Proff Sakkie Spangenberg en Hansie Wolmarans van die Nuwe Hervormingsbeweging oor hoe een van die belangrikste gebeurtenisse in die geskiedenis van die wêreld verstaan moet word. Die Nuwe Hervormers is welbekend en het al heelwat kontroversie ontlok. Hulle is geneig om die Christelike narratief op ‘n meer wêreldse, postmoderne wyse te vertolk.<?xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /><o:p></o:p>