- Tuis
- Vaktydskrifartikels
- Verbum-artikel: Engendered Representations: Exploring Sexuality through Symbols and Myths
Verbum-artikel: Engendered Representations: Exploring Sexuality through Symbols and Myths
- Deur Alphonso Groenewald
- Gepubliseer 4 November 2009
- Vaktydskrifartikels
- Nog geen evaluering
Alphonso Groenewald
Alphonso Groenewald se Artikels
Outeurs: Rory du Plessis, Marinda Maree
Hierdie artikel verdiskonteer die resultate van ‘n navorsingsprojek wat deur die “Instituut vir Vrou- en Gender Studies” aan die Universiteit van Pretoria uitgevoer is. Die doel van die projek was spesifiek om in gesprek te tree met religieuse en kulturele leiers oor taboes, mites en wanpersepsies aangaande menslike seksualiteit. In hierdie artikel word ‘n analise gemaak van die simbole en mites aangaande seksualiteit wat deur hierdie leiers gehuldig word. Dit is nodig om hierdie simbole en mites te ontmitologiseer ten einde hulle as “versterking” van die patriargale gender-verdeling en gender-ongelykheid te
Kliek hier om die volledige artikel op die webblad van Verbum et Ecclesia te lees.

