TEO Webdiens van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria - http://teo.co.za/artikel
HTS-artikels: Globaliseringsprojek-kongres
http://teo.co.za/artikel/articles/261/1/HTS-artikels-Globaliseringsprojek-kongres/Bladsy1.html
Alphonso Groenewald
 
Deur Alphonso Groenewald
Gepubliseer op 15 November 2009
 

Hiermee stel ons u in kennis dat HTS Teologiese Studies/Theological Studies 'n reeks van tien artikels aanlyn gepubliseer het van die verrigtinge van die globaliseringsprojek kongres van die 'Uniting Reformed Church in Southern Africa' en die  'ERK' by die 'Evangelical Academy Arnoldshain' in Duitsland, op 2630 Mei 2008.


Hiermee stel ons u in kennis dat HTS Teologiese Studies/Theological Studies 'n reeks van tien artikels aanlyn gepubliseer het van die verrigtinge van die globaliseringsprojek kongres wat tussen die 'Uniting Reformed Church in Southern Africa' en die  'ERK' by die 'Evangelical Academy Arnoldshain' in Duitsland, op 2630 Mei 2008 gehou is.

Kliek hier om na die webblad van HTS genavigeer te word ten einde hierdie artikels te kan lees.