TEO Webdiens van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria - http://teo.co.za/artikel
Huldeblyk aan prof. P.J. van der Merwe met sy emiritaat
http://teo.co.za/artikel/articles/281/1/Huldeblyk-aan-prof-PJ-van-der-Merwe-met-sy-emiritaat/Bladsy1.html
Alphonso Groenewald
 
Deur Alphonso Groenewald
Gepubliseer op 11 February 2010
 

Opgedra aan prof. dr. P.J. van der Merwe bygeleentheid van aanvaarding van emeritaat 31 Desember 2009. Dit is vir die redaksie ’n voorreg en eer om hierdie uitgawe van die HTS Teologiese Studies aan sy langsdienende lid, Pieter Johannes van der Merwe, op te dra. Hy tree op 31 Desember 2009 by die Universiteit van Pretoria af in die posisie van Professor en Hoof van die Departement Godsdiens-en Sendingwetenskap in die Fakulteit Teologie. ’n Posisie wat hy sedert 1979 in Afdeling A van die destydse Fakulteit en sedert 1 Januarie 2000 in die gesamentlike Fakulteit beklee het.


Opgedra aan prof. dr P.J. van der Merwe bygeleentheid van aanvaarding van emeritaat 31 Desember 2009. Dit is vir die redaksie ’n voorreg en eer om hierdie uitgawe van die HTS Teologiese Studies aan sy langsdienende lid, Pieter Johannes van der Merwe, op te dra. Hy tree op 31 Desember 2009 by die Universiteit van Pretoria af in die posisie van Professor en Hoof van die Departement Godsdiens-en Sendingwetenskap in die Fakulteit Teologie. ’n Posisie wat hy sedert 1979 in Afdeling A van die destydse Fakulteit en sedert 1 Januarie 2000 in die gesamentlike Fakulteit beklee het.

Die volledige teks kan op die blad van HTS gelees word.