TEO Webdiens van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria - http://teo.co.za/artikel
OPENING FAKULTEIT TEOLOGIE EN TEOLOGIESE DAG
http://teo.co.za/artikel/articles/364/1/OPENING-FAKULTEIT-TEOLOGIE-EN-TEOLOGIESE-DAG/Bladsy1.html
Flip du Toit

Deur Flip du Toit
Gepubliseer op 10 February 2011
 
Die opening van die Fakulteit vind op 14 Febr om 08:30 plaas. Daar is ‘n erediens gelei deur die Dekaan, prof Johan Buitendag. Hierna hou die NG Kerk sy teologiese dag.  Vanjaar is dit 25 jaar sedert Kerk en Samelewing verskyn het. Tema vanjaar: Kerk en Samelewing in die 21e eeu.  Sprekers by die geleentheid is mnr Leon Wessels (Oud minister en skrywer van Vereeniging: die onvoltooide vrede) asook dr Kobus Gerber, Algemene Sekretaris van die NG Kerk.

Die byeenkoms is by NG Gemeente Pretoria-Oos (oorkant Loftus).

Alle belangstellendes hartlik welkom.