Neels Jackson
Artikels deur die Outeur
Afrikaanse kerke en rassisme
- Deur Neels Jackson
- Gepubliseer 24 July 2008
- Artikels
-
Evaluering:




Die vraag wat vir my gegee is, is: ‘Doen die Afrikaanse kerke genoeg om rassisme in eie geledere te bestry?’
Die kort antwoord, ten minste wat betref die NG Kerk en die Hervormde Kerk oor wie dit lyk my vandag hier gaan, is natuurlik: ‘Nee.’ Maar terwyl ek 10 tot 15 minute gegee is om dit te sê, laat my ‘n paar perspektiewe daarop toe.


