Henk Gous
Artikels deur die Outeur
In 1818 het God aan die wêreld ‘n geskenk gegee: ’n musiekstuk met die titel Stille Nag. ’n Assistent-priester, Joseph Mohr, het in 1816 ’n gedig gesrkyf en in 1818 het ’n musiekonderwyser, Franz Gruber, dit getoonset. Die eerste uitvoering in die kerkie in Oberndorf in Oostenryk (ongelukkig is die oorspronklike kerkie afgebreek) was klein en doodgewoon.



