Gerrit Olivier
Artikels deur die Outeur
Vir die Musiekleier: Desember 2008 – redaksioneel
- Deur Gerrit Olivier
- Gepubliseer 11 May 2009
- Artikels
-
Evaluering:




Wanneer 'n mens die historiese bydrae van musiekonderwys tot die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse musiek van nader bekyk, is die hegte band tussen skool en kerk opvallend. In baie gevalle was die musiekonderwyser byna vanselfsprekend ook orrelis van een of ander plaaslike gemeente. Vakatures vir musiekonderwysers in die Vrystaat en Kaapprovinsie is meestal soos volg in die destydse Onderwysgazette geadverteer: ‘Die suksesvolle kandidaat


