Ilse Gravett

 Artikels deur die Outeur

Toegepaste Beradingskole vir Leraars

Die voordeel van hierdie kursus lê in die praktiese nut wat dit het vir leraars, predikante, priesters en geestelike leiers  wanneer hulle hul pastorale pligte in hul gemeentes vervul. Die kursus bou ‘n brug tussen die teologie as teorie en die praktiese konteks waar sorg, ondersteuning en berading deurslaggewend is.