- Tuis
- @ die Fakulteit
Uitnodiging na konferensie oor 'Geweld in die Demokratiese Suid-Afrika: 'n Uitdaging vir die teologie en die kerke.'
- Deur Etienne de Villiers
- Gepubliseer 19 July 2010
- @ die Fakulteit
- Nog geen evaluering
Die hoë voorkoms van geweld in die huidige demokratiese Suid-Afrikaanse samelewing stel nie net aan die regering nie, maar ook aan die teologie en die kerke ‘n besondere uitdaging. Wat ons nou nodig het is heldere teologiese denke oor dié geweld en sinvolle leiding deur die kerke oor hoe dit hanteer moet word.
Videokonferensie: UP/Essen 2010 – Sokker!
- Deur Gerda de Villiers
- Gepubliseer 8 July 2010
- @ die Fakulteit
- Nog geen evaluering
Sentrum vir Kontekstuele Bediening, Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria
- Deur Gerda de Villiers
- Gepubliseer 2 May 2010
- @ die Fakulteit
- Nog geen evaluering
Dekaan van die Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria: Prof Johan Buitendag
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 12 March 2010
- @ die Fakulteit
-
Evaluering:




Prof Johan Buitendag is die nuwe Dekaan van die Fakulteit Teologie, Universiteit Pretoria. Ons stel hom graag self aan die woord.
Huldeblyk aan prof. P.J. van der Merwe met sy emiritaat
- Deur Alphonso Groenewald
- Gepubliseer 11 February 2010
- @ die Fakulteit
- Nog geen evaluering
Opgedra aan prof. dr. P.J. van der Merwe bygeleentheid van aanvaarding van emeritaat 31 Desember 2009. Dit is vir die redaksie ’n voorreg en eer om hierdie uitgawe van die HTS Teologiese Studies aan sy langsdienende lid, Pieter Johannes van der Merwe, op te dra. Hy tree op 31 Desember 2009 by die Universiteit van Pretoria af in die posisie van Professor en Hoof van die Departement Godsdiens-en Sendingwetenskap in die Fakulteit Teologie. ’n Posisie wat hy sedert 1979 in Afdeling A van die destydse Fakulteit en sedert 1 Januarie 2000 in die gesamentlike Fakulteit beklee het.
Aftrede mev Adri Goosen: HTS Publikasie koordineerder
- Deur Alphonso Groenewald
- Gepubliseer 11 February 2010
- @ die Fakulteit
- Nog geen evaluering
Mev Adri Goosen vertel self van haar jare diens by die HTS-tydskrif en hulde word aan haar gebring.
Teologiese dag van die Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria
- Deur Gerda de Villiers
- Gepubliseer 27 January 2010
- @ die Fakulteit
-
Evaluering:




Apartheid in Kerk en in Politiek
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 12 March 2009
- @ die Fakulteit
-
Evaluering:




’n Oomblik van waarheid word ongevraagd deur die Heilige Gees in gelowiges se harte gelê. Dit gebeur wanneer die appèl van die evangelie onweerstaanbaar op die kind van die Here inwerk. As predikante en teoloë van die NHKA het daardie oomblik vir ons aangebreek. Ons
HTS gaan aanlyn
- Deur Gerda de Villiers
- Gepubliseer 5 March 2009
- @ die Fakulteit , Artikels
- Nog geen evaluering
Op 2 Maart 2009 het HTS die wêreld van papier verlaat en die virtuele ruimte ingevaar. Anders gestel, HTS het aanlyn gegaan. Hierdie lansering het plaasgevind by die UP senaatsaal waar prof Johan Buitendag, ook die voorsitter van die HTS-redaksie, as gasheer opgetree het. Heel gepas was sy ‘powerpoint’-aanbieding getitel: Die reis van die HTS Teologiese Studies.
Die reis van die HTS Teologiese Studies
- Deur Johan Buitendag
- Gepubliseer 5 March 2009
- @ die Fakulteit , Artikels
- Nog geen evaluering
Ek wil my aanbieding in vier treë aanbied: navorsing, UP, die Fakulteit Teologie en die HTS Teologiese Studies. Soos die skerper draai van ‘n blaasvlam, sluit ek af by die essensie van vanaand se verrigtinge en fokus op die aanlyngaan van die HTS teen die agtergrond van navorsing by UP en die fakulteit.

@ die Fakulteit