Besoekers

Wie het kom kuier? 'n Kort artikel deur ons gas, of 'n onderhoud met hom/haar.  Ook: waar en wanneer kan jy hom/haar te siene kry?

    Ere-doktorsgraad: Prof Eckart Otto se antwoord

    Address of Prof. Dr. Eckart Otto at the Autumn Graduation Ceremony 20 April 2007 due to the Conferment of an Honorary Doctorate.


    Vrae en antwoorde: prof Eckart Otto

    Prof Eckart Otto het op 20 April 2007 ’n eredoktorsgraad van die Universiteit van Pretoria ontvang. Hy het die graad vir sy enorme bydrae tot die Ou-Testamentiese wetenskap asook sy betrokkenheid by die Departement Ou Testament en veral Pro Pent ontvang.