- Tuis
- Meer oor Ons
Meer oor Ons
Hierdie webblad bestaan uit ‘n kleinredaksie en ‘n breëredaksie. Die kleinredaksie is vir die daaglikse gang van die webblad verantwoordelik. Hulle is:
-
Gerda de Villiers - redakteur - (redakteur@teo.co.za )
-
Alphonso Groenewald – redaksielid
-
Jurie le Roux – algemene redakteur
Die breëredaksie sluit die kleinredaksie in, asook prof Cas Vos en prof Johan Buitendag – dekaan en adjunk-dekaan – wat toesighoudende funksies beklee. Die genoemde twee professors dien as skakels tussen Fakulteit, Universiteit en Kerk.
Vriendelike teo.co.za groete
