Boekbespreking: Johanna – Gerda de Villiers

Cas Wepener. Johanna. Uitgewer: Protea Boekhuis; info@proteaboekhuis; www.proteaboekhuis.com; ISBN gedrukte boek: 978-1-4853-0790-7; ISBN E-boek: 978-1-4853-0791-4; ISBN ePub: 978-1-4853-0792-1; Sagteband; Aantal bladsye: 208; Prys: R195.00 (BTW ingesluit).   Die...

Boekbespreking: Die reis gaan inwaarts – Gerda de Villiers

2017. Cas Wepener, Die reis gaan inwaarts. Die kuns van sterwe in die kreatiewe werke van Karel Schoeman Uitgewer: SUN MeDIA MeTRO Druknaam: SUN PRESS ISBN: 978-1-928355-14-4: R325 ISBN: 978-1-928355-15-1: R260 [e-book] Verkrygbaar by: www.africansunmedia.co.za /...

Boekbespreking: Die Goddelike Komedie – Gerda de Villiers.

2017. Cas Vos, Die Goddelike Komedie. Liefde laat die son en sterre sing.  Uitgewer: Naledi ISBN: 978-0-928316-85-8 E-pos: www.naledi.online Inleiding Dante Alighieri se La Divina Commedia is nie ‘n onbekende werk nie. Maar alhoewel baie mense min of meer weet waaroor...

Boekbespreking: ‘God die groot Digter’ – Gerda de Villiers

2016. Cas Vos, God die groot Digter.  Cordis Trust Publikasies: Pretoria Inleiding Cas Vos het reeds naam verwerf as digter, as ‘omdigter’ van verskeie grootse werke uit die klassieke Griekse letterkunde, waarvan die Ilias en die Odussea ook alreeds op teo.co.za...

Boekbespreking: ‘Why Religions Matter’ – Gerda de Villiers

John Bowker, Why Religions Matter. Cambridge University Press: New York. Wat is religie, en waarom is dit belangrik om iets daarvan te verstaan? Religieë – in die meervoud – is die onderwerp van John Bowker se boek met die titel: ‘Why Religions matter.’ Die boek...