Twee Boeke – Gerda de Villiers

Soos ‘n blom na die son draai deur Cas Wepener Liturgiese voorstelle vir gebruik in die erediens en in ander spesifieke dienste Volle bibliografiese besonderhede Titel: Soos ‘n blom na die son draai Outeur: Cas Wepener Uitgewer: Bybel-Media (BM) Datum: 2011 Paginae:...

Nuwe boeke by CUM – Gerda de Villiers

‘n Lewe sonder beperkings deur Nick Vujicic   Volle bibliografiese besonderhede Titel: ‘n Lewe sonder beperkings. Inspirasie vir ‘n ongelooflike lewe. Outeur: Nick Vujicic ISBN: 987-1-77000-994-3 Afrikaanse uitgawe: 2011 Vertaler: Hester Fourie Prys: Onbekend Paginae:...

Twee boekbekendstellings van CUM – Gerda de Villiers

Waar is Jesus nou? deur Coenie Burger Volle besonderhede: Titel en subtitel: Waar is Jesus nou? Hoe Jesus ná sy hemelvaart onder ons teenwoordig is en werk. Outeur: Coenie Burger Datum: 2011 Bladsye: 244 – bibliografie ingesluit Uitgewer: CUM ISBN...

Boekbekendstellings van CUM – Gerda de Villiers

Die impak van God se wil deur Stephan Joubert; Lewensbeginsels van vroue uit die Bybel. 12 Studies o Die impak van God se wil deur Stephan Joubert. Volle besonderhede: ISBN: 978-1-77000-952-3 Prys: R99,95 Vrystellingsdatum: Desember 2010 Uitgewer: CUM Bladsye: 164  ...

Woordwyser 2010 – Gerda de Villiers

deur Freddie Schoeman (red) et al. Pretoria: STN Drukkers. Stelling 1: Die Bybel is mos vir gewone mense geskryf, selfs die kleinste kindjie kan die eenvoudige boodskap van die Evangelie verstaan.   Stelling 2: Hoe meer ek die Bybel lees, hoe minder verstaan ek wat ek...

Boeke vir Bybelstudie – Gerda de Villiers

uitgegee deur CUM, 2010   Vreugde as ‘n Lewenswyse. ‘n Bybelstudie oor Filipense deur Rhonda Kelley. Verrassend Nuut. ‘n Bybelstudie oor die Spreukeboek toegepas op die moderne vrou se lewe deur Susanne Scheppmann. Jesus se raaisel-stories. ‘n Bybelstudie oor...