Reformasie 01: 1517 het die wereld verander – Jurie le Roux

Die woord ‘Reformasie’ of ‘Hervorming’ verwys in hierdie reeks na die gebeure wat in 1517 begin en tot grootskaalse nuwe denke oor kerk en teologie gelei het en enorme sosio-politieke veranderinge veroorsaak het. Die term verwys ook na leiers soos Martin Luther,...

Reformasie 02: ‘n Laat-Middeleeuse gebeure – Jurie le Roux

Geen breuk nodig  Dikwels word gemeen dat die Reformasie so ‘n radikaal nuwe era begin het dat die bande met die Middeleeue nie so belangrik is nie. Met die Reformasie het daar dan so iets nuut ontstaan dat die Middeleeue soos ‘n skulp oopgegaan en net...