Oggendkonferensie: “Buite-kerklik maar nog gelowig”
Saterdagoggend, 4 Oktober, 8:30-13:00,
Safari Konferensiesentrum in Lynnwoodweg.

Met verskeie sprekers wat elkeen op hulle gebied voor-denkers is:
Prof. Julian Müller, Prof. Cornel du Toit, Dr. Abel Pienaar, Dr. Flip Schutte, Dr. Piet Muller & Ds. Jaco Strydom.

Kom luister saam en neem deel aan die paneelgesprek.

Koste: R190 per persoon (sluit verversings in)
Kontak Cecile Kotze: 0825501066 / cecilejcoetzee@gmail.com

Share this / Deel hierdie: