Centenary 2017 – Johan Buitendag

The Faculty of Theology at the University of Pretoria celebrates its centenary in 2017. This Faculty did not originate from a seminary. It has been a Faculty with full academic status since its inception and is therefore the oldest fully-fledged faculty of theology in...

‘n Groot intellektuele gebeurtenis – Jurie le Roux

Vanjaar vier die Ou-Testamentiese Werkgemeenskap van Suid-Afrika (OTWSA) sy sestigste bestaansjaar en in die volgende maande gaan ons hierdie gebeurtenis op verskillende maniere toelig. Die OTWSA was en is steeds meer as net ‘n organisasie wat eenmaal per jaar...

Reformasie 01: 1517 het die wereld verander – Jurie le Roux

Die woord ‘Reformasie’ of ‘Hervorming’ verwys in hierdie reeks na die gebeure wat in 1517 begin en tot grootskaalse nuwe denke oor kerk en teologie gelei het en enorme sosio-politieke veranderinge veroorsaak het. Die term verwys ook na leiers soos Martin Luther,...

Reformasie 02: ‘n Laat-Middeleeuse gebeure – Jurie le Roux

Geen breuk nodig  Dikwels word gemeen dat die Reformasie so ‘n radikaal nuwe era begin het dat die bande met die Middeleeue nie so belangrik is nie. Met die Reformasie het daar dan so iets nuut ontstaan dat die Middeleeue soos ‘n skulp oopgegaan en net...